Primary links
Well done matrics Glenwood for putting so much effort in the exams. It has been a pleasure walking the road with you and Shaun.
Joined: 3 Sep 2010
Groups: Outeniqua Pony Club
Related content
Health and Beauty tips
Who's online
There are currently 0 users and 25 guests online.
Verlore Hond/ Missing Dog George
by Agent Ruth on 10 July, 2011 - 11:17
Zazu het gister - 9 Julie 2011 in George weggeraak. Hy is 'n wit Labrador wat nog nie eens 'n jaar oud is nie en nog baie spelerig en lomp. Iemand het hom goedhartig na Pacaltsdorp Polisiestasie geneem en ons laat weet, maar ongelukkig is hy daar uitgejaag. Verwilderd het die hond weggehardloop in die rigting van die grondpad wat Beach weg verlenging is en hy is daarna nie weer gesien nie.
Ons hoop hy is nog in die Hansmoeskraal area en sal bly wees as iemand hom gewaar en ons laat weet.
Kontaknommers: 072 404 1161
044 878 1803.
Ons is woonagtig in Le Grand. Beloning.
Location
Hansmoeskraal/ Pacaltsdorp
Beach weg Garden Route
George, Western Cape South Africa
34° 1' 18.5736" S, 22° 27' 2.3292" E
Categories: Local News
- Login or register to post comments
- 236 reads
- All articles by Agent Ruth
Location map
Javascript is required to view this map.






